Şarkıcı: Hillsong Worship
|
Parça: King of Kings
Hillsong Worship - King of Kings Lirik (LRC) (04:50-290-0-af) (ÖN İZLEME)
......................................................................
....... FUL LİRİK & ALTYAZI İÇİN AŞAĞIDAKİ DÜĞMELERİ KULLANINI .......
......................................................................
[00:16.64]In die duister was ons wagtend Sonder Hoop, Sonder Lig
[00:24.32]Tot U vanuit die Hemel hardloop Met Genade in U oë
[00:31.36]Om te vervul die wet en profete Aan 'n maagd die Woord openbaar
[00:38.40]Vanaf 'n troon van eind'lose glorie Na 'n wiegie in die stof
[00:51.20]Loof die Vader Loof die Seun
[00:57.60]Loof die Gees, Drie in een
[01:04.64]God van Glorie Majesteit
[01:12.32]Loof virewig die Koning van Konings
[01:23.84]Om die Koningkryk te onthul En verlorenes te versoen
[01:31.52]Om die Skepping te verlos Het U die kruis nie verafsku
[01:37.92]Want selfs in U lyding Het U die anderkant gewaar
[01:45.60]U't geweet dis ons verlossing Jesus, U sterf ter wille van ons
[01:58.40]Loof die Vader Loof die Seun
[02:04.80]Loof die Gees, Drie in een
[02:12.48]God van Glorie Majesteit
[02:19.52]Loof virewig die Koning van Konings
[02:31.04]En die oggend toe U ontwaak Met die Hemele in afwagting
[02:38.08]Toe die steen verskuif vir goed Want die Lam het Dood oorwin
[02:45.12]En dood staan op uit hul graf Eng'le staan in verwondering
[02:52.16]Vir elke siel wat kom na die Vader Word daar weer herstel gebring
[02:59.84]En die Kerk van Christus ontstaan En die Gees verwek d...........